Human & Rousseau


Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

Author Focus

Authors List

Jade Mc Menamin

Biographical info

Jade Mc Menamin se liefde vir stories is deur haar moeder asook beide haar oumas geïnspireer. Sy is ook ’n digter en visuele kunstenaar. Kuns, as stylelement of metafoor, vind dikwels neerslag in haar skryfwerk. Operasie droomvrou is Jade se eerste liefdesverhaal. Sy woon saam met haar honde Tinky, Brink en Lala in Arcadia, Pretoria. 

Books By This Author