Human & Rousseau


Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

Author Focus

Authors List

Helena Bester

Biographical info

Helena Bester is ’n kenner op die gebied van leerprobleme en werk al 15 jaar lank as terapeut in hierdie veld, ná 13 jaar in die onderwys. Sy het ’n meestersgraad in die sielkunde en is direkteur en medestigter van die Ilna remediëringsklinieke. Sy is die skrywer van ’n baie gewilde boek oor leerprobleme (Help, my kind makeer iets – 1996) en ’n vroeëre gids oor die hantering van hiperaktiwiteit (Help, my kind veroorsaak chaos/Help, my child is creating chaos – 2000).

Books By This Author