Riette Rust
Biographical info
Riette Rust is ’n bekroonde joernalis en skrywer van die boeke Lang bene en lipstiek: Gebruik jou seksualiteit en behaal sukses en ’n Lyf onthou. Sy is jare lank al salig getroud, maar moes vir hierdie boek tog ekstra navorsing doen.
Foto: Douwleen Bredenhann
Read more...